Peri-Peri-creative-Critical-Life-cover
Critical Life Assist
12th September 2016
Peri-Peri-Creative-Aviation-Direct-logo
Aviation Direct
28th July 2016
Peri-Peri-Creative-S-Leer Home Banner
  • TaskBanner & Infographics Design | Icon Designs | Website Design & Development with Online Event Booking System and Profile Registration

Die Solidariteit Beweging droom daarvan dat hul lede die geleentheid gebied moet word om hul vermoëns en vaardighede tot so ’n mate te kan ontwikkel dat hulle ʼn goeie werk kan kry en behou,  en sodoende vry, veilig en voorspoedig kan leef.

S-Leer is ʼn gehalte Afrikaanse opleidingsentrum van die Solidariteit Beweging.  Hulle bemagtig professionele persone met CPD–punte (voortgesette professionele ontwikkeling) en persoonlike ontwikkeling wat jou in staat stel om jou loopbaandoelwitte te bereik. S-Leer help jou om jou roeping uit te leef en vir jouself ʼn goeie werk te skep. Hulle bou saam met jou aan ʼn seker toekoms in ʼn onseker werksplek. Hulle maak CPD-punte maklik.

Ons het hulle met die volgende gehelp:

Banner & Infographics Design
Peri-Peri-Creative-S-Leer Home Banner
Peri-Peri-Creative-S-Leer-infographics VPO
Icon Designs

CPD Steps

Social Media

Responsive Website Design & Development

Home

Peri-Peri-Creative-S-Leer

Online Event Bookings & Calendar

Peri-Peri-Creative-S-Leer-events

Online Profile Registration

Peri-Peri-Creative-S-Leer-profile-register
Our Portfolio