Akademia staan vir die idee van ʼn Afrikaanse universiteitswese: dat die Afrikaanse student in Afrikaans die geleentheid van eersteklas hoër opleiding en opvoeding moet kry, om daardeur ʼn bydrae in sowel die wêreld as in sy gemeenskap te lewer.
Ons het hulle gehelp met die volgende: